dokument [boodskap #131209] |
Vr, 08 Mei 2020 11:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dokument
Afbreking: do•ku•ment
Selfstandige naamwoord: dokument
Meervoud: dokumente
Verkleinwoord: dokumentjie
Meervoud van verkleining: dokumentjies
Betekenis:
• 'n Geskrif met belangrike gegewens.
• (rekenaarwetenskap) 'n Tekslêer.
Gebruik:
• Die historiese dokument is in 'n brand verwoes.
• Ek kliek op die ikoon, maar die dokument wil nie oopmaak nie.
Sinoniem:
• geskrif
Afkorting:
• dok.
Hiponiem:
• hofdokument
• ID-dokument
• identiteitsdokument
• reisdokument
Afgelei:
• dokumentasie
• dokumenteer
• dokumentering
• dokumentêr
Vertaling:
Engels: document
Nederlands: document
Xhoza: uxwebhu 11
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|