grondstof [boodskap #131208] |
Vr, 08 Mei 2020 09:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondstof
Afbreking: grond•stof
Samestelling: grond + stof
Selfstandige naamwoord: grondstof
Meervoud: grondstowwe
Betekenis:
• Ru, onbewerkte materiaal wat as basis vir 'n produk gebruik word.
Gebruik:
• Ongebluste kalk of kalsiumoksied (CaO) is 'n belangrike grondstof wat baie toepassings het.
Verwant:
• bestanddeel
• materiaal
Afgelei:
• grondstofbron
• grondstofhandel
• grondstofproduksie
• grondstofprys
• grondstofskaarste
• grondstofverbruik
• grondstofverwerking
• grondstofvoorsiening
Vertaling:
Engels: element, raw material, natural resource
Nederlands: grondstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|