Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dronkenskap
dronkenskap [boodskap #131205] Do, 07 Mei 2020 17:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dronkenskap
Afbreking: dron•ken•skap


Selfstandige naamwoord: dronkenskap
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van dronk wees; om swaar onder die invloed van alkohol of ander middels te wees.

Gebruik:
• Wyn maak jou ligsinnig, drank laat jou lawaai maak; niemand wat van dronkenskap slinger, is verstandig nie. [Spreuke 20:1]

Sinoniem:
• bedwelming
• besopenheid
• gesuiptheid
• intoksikasie

Vertaling:
Engels: drunkenness, intoxication, inebriety
Nederlands: dronkenschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afguns
Volgende onderwerp: hoerery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:27:19 MGT 2024