instinktief [boodskap #131197] |
Wo, 06 Mei 2020 19:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
instinktief
Afbreking: in•stink•tief
Byvoeglike naamwoord: instinktief
Attributief: instinktiewe
Partitief: instinktiefs
Betekenis:
• Volgens instink; sonder beredenering of nadenke.
Gebruik:
• Enige gedrag is instinktief wanneer dit nie op vroeëre ervaring gebaseer is nie, maar 'n uitdrukking van ingebore biologiese faktore is.
Sinoniem:
• ingebore
• instinkmatig
• onwillekeurig
Vertaling:
Engels: instinctive
Nederlands: instinctief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|