dwangarbeid [boodskap #131196] |
Wo, 06 Mei 2020 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwangarbeid
Afbreking: dwang•ar•beid
Samestelling: dwang + arbeid
Selfstandige naamwoord: dwangarbeid
Meervoud: –
Betekenis:
• Werk wat iemand teen sy wil onder dwang moet verrig.
Gebruik:
• Dwangarbeid is oor die algemeen onwettig, maar daar is uitsonderings, soos tydens militêre diensplig of detensie in 'n gevangenis.
Vertaling:
Engels: forced labour, forced labor
Nederlands: dwangarbeid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|