Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » valkeep
valkeep [boodskap #131189] Di, 05 Mei 2020 20:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Valkeep word gekap.
'n Valkeep word gekap.
valkeep
Afbreking: val•keep
Samestelling: val + keep


Selfstandige naamwoord: valkeep
Meervoud: valkepe
Verkleinwoord: valkepie
Meervoud van verkleining: valkepies

Betekenis:
• 'n Keep in 'n boom se stam wat die valrigting by sloping bepaal.

Gebruik:
• Die houtkapper kap 'n valkeep in die boomstam.

Vertaling:
Engels: scarf cut, felling cut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: edelknaap
Volgende onderwerp: baaskok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:31:43 MGT 2024