Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » edelknaap
edelknaap [boodskap #131188] Di, 05 Mei 2020 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Edelkaap by sy meester.
'n Edelkaap by sy meester.
edelknaap
Afbreking: e•del•knaap
Samestelling: edel + knaap


Selfstandige naamwoord: edelknaap
Meervoud: edelknape
Verkleinwoord: edelknapie
Meervoud van verkleining: edelknapies

Betekenis:
• Jong seun in diens van 'n ridder of iemand met 'n hoë maatskaplike posisie.

Gebruik:
• Die funksie van edelkaap is dikwels vir afstammelinge van adellike families gereserveer om hul aan die hoflewe en toepaslike etiket bloot te stel.

Sinoniem:
• hofjonker
• hofknapie
• page

Vertaling:
Engels: page
Nederlands: hofjonker, page

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wortelstok
Volgende onderwerp: valkeep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:28:52 MGT 2024