verflou [boodskap #131186] |
Di, 05 Mei 2020 19:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verflou
Afbreking: ver•flou
Werkwoord: verflou
Verlede tyd: het verflou
Betekenis:
• In sterkte afneem; swakker of minder kragtig raak.
Gebruik:
• Moenie dat jul liefde vir mekaar verflou nie.
Sinoniem:
• afneem
• kwyn
• uitwoed
• verdoof
Antoniem:
• versterk
Afgelei:
• verflouing
Vertaling:
Engels: to fade, dull, weaken, calm down, decrease
Nederlands: verflauwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|