Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skatter
skatter [boodskap #131183] Di, 05 Mei 2020 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skatter
Afbreking: skat•ter


Selfstandige naamwoord: skatter
Meervoud: skatters

Betekenis:
• Iemand wat waarde bepaal (iets skat).

Gebruik:
• By hierdie tussenskatting het die Provinsiale skatter 'n waarde van R1 miljoen op die eiendom geplaas.

Sinoniem:
• assessor
• takseerder
• waardeerder

Vertaling:
Engels: appraiser, assessor, estimator
Nederlands: skatter

Nota:
• Moenie skatter met skater (lag) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hewig
Volgende onderwerp: skater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:33:08 MGT 2024