handdoek [boodskap #131181] |
Di, 05 Mei 2020 16:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handdoek
Afbreking: hand•doek
Samestelling: hand + doek
Selfstandige naamwoord: handdoek
Meervoud: handdoeke
Verkleinwoord: handdoekie
Meervoud van verkleining: handdoekies
Betekenis:
• Lap/doek waarmee iets wat nat is afgedroog word.
Gebruik:
• Bring jou swembroek en handdoek saam.
Spreekwoord:
• Die handdoek ingooi. [Die stryd gewonne gee.]
Sinoniem:
• badhanddoek
• handdoekgoed
• handdoeklinne
• handdoekmateriaal
• handdoekrak
• handdoekreling
• handdoekrol
• handdoekstof
• strandhanddoek
Vertaling:
Engels: towel
Nederlands: handdoek
Nota:
• Soms val die een "d" weg, "handoek" (waarskynlik 'n redelik algemene spelfout).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|