legendaries [boodskap #131175] |
Di, 05 Mei 2020 08:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
legendaries
Afbreking: le•gen•da•ries
Byvoeglike naamwoord: legendaries
Attributief: legendariese
Betekenis:
• Waaroor legendes vertel word.
Gebruik:
• Alhoewel haar humeur byna legendaries is, styg dit selde tot die punt waar dit die bure se belangstelling lok.
Sinoniem:
• alombekend
• beroemd
• fabelagtig
Vertaling:
Engels: legendary, fabled
Nederlands: legendarisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|