motorkar [boodskap #131173] |
Ma, 04 Mei 2020 20:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
motorkar
Afbreking: mo•tor•kar
Samestelling: motor + kar
Selfstandige naamwoord: motorkar
Meervoud: motorkarre
Verkleinwoord: motorkarretjie
Meervoud van verkleining: motorkarretjies
Betekenis:
• 'n Voertuig met drie of meer wiele, 'n enjin en 'n bakwerk.
Gebruik:
• Ek ry in my rooi motorkar.
Sinoniem:
• kar
• motor
• motorvoertuig
Vertaling:
Engels: automobile, car, motor‐car
Nederlands: auto, automobiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|