sitkamerbank [boodskap #131172] |
Ma, 04 Mei 2020 19:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sitkamerbank
Afbreking: sit•ka•mer•bank
Samestelling: sitkamer + bank
Selfstandige naamwoord: sitkamerbank
Meervoud: sitkamerbanke
Verkleinwoord: sitkamerbankie
Meervoud van verkleining: sitkamerbankies
Betekenis:
• Sitbank vir 'n sitkamer.
Gebruik:
• Sy het op die sitkamerbank voor die TV aan die slaap geraak.
Vertaling:
Engels: couch, lounge sofa
Nederlands: loungebank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|