geskik [boodskap #131171] |
Ma, 04 Mei 2020 19:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geskik
Afbreking: ge•skik
Byvoeglike naamwoord: geskik
Vergrotende trap: geskikter
Oortreffende trap: geskikste
Attributief: geskikte
Betekenis:
• Met die regte eienskappe.
Gebruik:
• Is die beskuldigde geskik om verhoor te word?
• Die toetse het bevind dat die water nie geskik is vir menslike gebruik nie.
Antoniem:
• ongeskik
Afgelei:
• geskiktheid
Vertaling:
Engels: suitable, adequate, appropriate, fit, proper
Nederlands: geschikt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|