seekat [boodskap #131166] |
Ma, 04 Mei 2020 10:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seekat
Afbreking: see•kat
Samestelling: see + kat
Selfstandige naamwoord: seekat
Meervoud: seekatte
Verkleinwoord: seekatjie
Meervoud van verkleining: seekatjies
Betekenis:
• 'n Koppotige weekdier van die orde Octopoda met agt slymerige arms wat in die see leef; agtarmige inkvis.
Gebruik:
• 'n Seekat het agt beweegbare arms met twee rye suiers aan elke arm wat agter hom aansleep wanneer hy swem.
Sinoniem:
• agtarm
• oktopus
Hiperoniem:
• inkvis
Vertaling:
Engels: octopus
Nederlands: octopus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|