Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verraai
verraai [boodskap #131160] So, 03 Mei 2020 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verraai
Afbreking: ver•raai


Werkwoord: verraai
Verlede tyd: het verraai

Betekenis:
• Trou breek en iemand se vyande help.
• 'n Geheim verklap.

Gebruik:
• Hy het sy land en sy mense verraai.
• Haar gelaatsuitdrukking verraai haar gevoelens.

Vertaling:
Engels: to betray, reveal
Nederlands: verraden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsaksel
Volgende onderwerp: samaritaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:35:03 MGT 2024