Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kompromie
kompromie [boodskap #131152] So, 03 Mei 2020 08:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kompromie
Afbreking: kom•pro•mie


Selfstandige naamwoord: kompromie
Meervoud: kompromieë

Betekenis:
• Ooreenkoms waarby al die partye konsessies maak om 'n oplossing te vind wat vir almal aanvaarbaar is.

Gebruik:
• Die oogmerk met 'n kompromie is dikwels om konflik uit te skakel en om wrywing, ongerief en swaarkry te vermy.

Wisselvorm:
• kompromis

Sinoniem:
• skikking
• konsessie
• middeweg
• tegemoetkoming
• toegewing

Vertaling:
Engels: compromise
Nederlands: compromis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kraagmannetjie
Volgende onderwerp: apteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:36:20 MGT 2024