kraagmannetjie [boodskap #131151] |
So, 03 Mei 2020 08:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kraagmannetjie
Afbreking: kraag•man•ne•tjie
Samestelling: kraag + mannetjie
Selfstandige naamwoord: kraagmannetjie
Meervoud: kraagmannetjies
Betekenis:
• 'n Leeu met 'n kraag van maanhare.
Gebruik:
• Die kraagmannetjie het boosaardig gebrul en dreigend nader gestap.
Sinoniem:
• leeumannetjie
Vertaling:
Engels: maned lion
Nederlands: mannetjesleeuw met ruige manen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|