varklewer [boodskap #131147] |
Sa, 02 Mei 2020 17:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
varklewer
Afbreking: vark•le•wer
Samestelling: vark + lewer
Selfstandige naamwoord: varklewer
Meervoud: varklewers
Verkleinwoord: varklewertjie
Meervoud van verkleining: varklewertjies
Betekenis:
• Die lewer van 'n vark.
Gebruik:
• Die koloniste aan die Kaap het 'n soort bloedwors (pannas genoem) van gebraaide varklewer en -niertjies gemaak.
Vertaling:
Engels: pork liver
Nederlands: varkenslever
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|