Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afstig
afstig [boodskap #131132] Sa, 02 Mei 2020 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afstig
Afbreking: af•stig
Samestelling: af + stig


Werkwoord: stig af, afstig
Verlede tyd: het afgestig

Betekenis:
• Wegbreek om iets nuuts te vorm (soos 'n staat of 'n kerk).

Gebruik:
• Daar is mense wat voel dat die Wes-Kaap van die res van Suid-Afrika moet afstig.

Afgelei:
• afstigting

Vertaling:
Engels: to separate, secrete
Nederlands: afscheiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afslag
Volgende onderwerp: afskei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:28:20 MGT 2024