aanraak [boodskap #131129] |
Sa, 02 Mei 2020 07:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanraak
Afbreking: aan•raak
Samestelling: aan + raak
Werkwoord: raak aan, aanraak
Verlede tyd: het aangeraak
Betekenis:
• Om aan iets te vat; fisiese kontak maak.
Gebruik:
• Moenie oppervlaktes aanraak wat moontlik met die virus besmet kan wees nie.
Spreekwoord:
• n Mens kan hom nie met 'n tang aanraak nie. [Hy is baie vuil.]
Afgelei:
• aanraking
Vertaling:
Engels: to touch
Nederlands: aanraken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|