Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aankla
aankla [boodskap #131127] Sa, 02 Mei 2020 06:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aankla
Afbreking: aan•kla
Samestelling: aan + kla


Werkwoord: kla aan, aankla
Verlede tyd: het aangekla

Betekenis:
• Iemand se optrede by 'n geregtelike instansie aanhangig maak.

Gebruik:
• Hy gaan die manne wat in die winkel baklei het by die polisiekantoor van saakbeskadiging aankla.

Afgelei:
• aanklaer
• aanklag

Vertaling:
Engels: to accuse, charge
Nederlands: aanklagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: termodinamika
Volgende onderwerp: aankoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:20:17 MGT 2024