Betekenis:
• 'n Draaibare verbindingstuk tussen twee voorwerpe, tipies om deure en vensters laat laat draai en sodoende oop en toe te maak.
Gebruik:
• Die skarnier is stram en kort bietjie olie.
• 'n Moderne skarnier bestaan hoofsaaklik uit 2 skarnierblaaie wat in die middel om 'n pen draai.
Vertaling:
Engels: hinge
Nederlands: scharnier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.