Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » -houdend
-houdend [boodskap #131119] Vr, 01 Mei 2020 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
-houdend
Afbreking: -hou•dend


Agtervoegsel: -houdend
Attributief: -houdende

Betekenis:
• Agtervoegsel om aan te dui dat 'n ding iets anders bevat.

Gebruik:
• Die agtervoegsel -houdend word gebruik vir woorde soos waterhoudend en ysterhoudend.

Vertaling:
Nederlands: -houdend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aalwyn
Volgende onderwerp: ysterhoudend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:35:37 MGT 2024