Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkloos
werkloos [boodskap #131115] Vr, 01 Mei 2020 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkloos
Afbreking: werk•loos


Byvoeglike naamwoord: werkloos
Attributief: werklose

Betekenis:
• Wat nie werk nie.

Gebruik:
• Die ekonomiese krisis het talle mense wat graag wil werk werkloos gelaat.

Antoniem:
• werksaam

Afgelei:
• werkloosheid

Vertaling:
Engels: unemployed, jobless
Nederlands: werkloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: denneboom
Volgende onderwerp: wenkbrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:29:47 MGT 2024