gade [boodskap #131112] |
Vr, 01 Mei 2020 07:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gade
Afbreking: ga•de
Uitspraak: /ˈχɑːdə/
Selfstandige naamwoord: gade
Meervoud: gades
Betekenis:
• (deftig) 'n Eggenoot; man.
• (deftig) 'n Eggenote; vrou.
Gebruik:
• Is jy die beste vennoot wat jy vir jou gade kan wees?
Sinoniem:
• ega
• gade
• gemaal
• huweliksmaat
• huweliksgenoot
• wederhelf
Vertaling:
Engels: spouse, consort, husband or wife
Nederlands: gade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|