Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuur
tuur [boodskap #131108] Do, 30 April 2020 20:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tuur
Afbreking: tuur


Werkwoord: tuur
Verlede tyd: het getuur

Betekenis:
• Om lank en stip na iets te kyk; aandagtig beskou.

Gebruik:
• Sy tuur oor die nimmereindigende blou oseaan.

Sinoniem:
• beskou
• staar

Vertaling:
Engels: to gaze, stare
Nederlands: turen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seeskilpad
Volgende onderwerp: rig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:20:44 MGT 2024