terapie [boodskap #131104] |
Do, 30 April 2020 17:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terapie
Afbreking: te•ra•pie
Selfstandige naamwoord: terapie
Meervoud: terapieë
Betekenis:
• Die stelselmatige behandeling van 'n siekte, besering of ander ongesteldheid oor 'n periode.
Gebruik:
• Hy kry drie dae per week terapie.
Hiponiem:
• chemoterapie
• elektroterapie
• ligterapie
• seksterapie
• slaapterapie
• spraakterapie
• stralingsterapie
• termoterapie
Verwant:
• terapeut
• terapeuties
Vertaling:
Engels: therapy, treatment
Nederlands: therapie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|