pynboom [boodskap #131102] |
Do, 30 April 2020 16:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pynboom
Afbreking: pyn•boom
Samestelling: pyn + boom
Selfstandige naamwoord: pynboom
Meervoud: pynbome
Verkleinwoord: pynboompie
Meervoud van verkleining: pynboompies
Betekenis:
• 'n Keëldraende naaldboom van die genus Pinus.
Gebruik:
• Reteen is 'n produk wat van die pynboom se teer vervaardig word.
Sinoniem:
• den
• denneboom
• kersboom
Vertaling:
Engels: pine, pine tree
Nederlands: den
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|