kosblik [boodskap #131101] |
Do, 30 April 2020 15:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kosblik
Afbreking: kos•blik
Samestelling: kos + blik
Selfstandige naamwoord: kosblik
Meervoud: kosblikke
Verkleinwoord: kosblikkie
Meervoud van verkleining: kosblikkies
Betekenis:
• Boks vir toebroodjies en ander snoeperye, gewoonlik vir middagete weg van die huis.
Gebruik:
• Ek wonder wat my ma in my kosblik gepak het.
Vertaling:
Engels: lunchbox
Nederlands: broodtrommel, brooddoos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|