Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ysterstaaf
ysterstaaf [boodskap #131095] Wo, 29 April 2020 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ysterstaaf
Afbreking: ys•ter•staaf
Samestelling: yster + staaf


Selfstandige naamwoord: ysterstaaf
Meervoud: ysterstawe
Verkleinwoord: ysterstafie
Meervoud van verkleining: ysterstafies

Betekenis:
• 'n Staaf van yster.

Gebruik:
Ysterstawe kan gebruik word om beton te bind of mure te versterk.

Vertaling:
Engels: iron rod
Nederlands: ijzeren staaf, staafijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vragdier
Volgende onderwerp: selfverduidelikend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:26:52 MGT 2024