poukslaner [boodskap #131089] |
Wo, 29 April 2020 17:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poukslaner
Afbreking: pou•sla•ner
Samestelling: pouk + slaner
Selfstandige naamwoord: poukslaner
Meervoud: poukslaners
Verkleinwoord: poukslanertjie
Meervoud van verkleining: poukslanertjies
Betekenis:
• Persoon wat die pouk of keteltrom bespeel.
Gebruik:
• Die poukslaner begin met 'n sagte roffel.
Sinoniem:
• poukenis
• poukspeler
• keteltrommer
• keteltromspeler
Vertaling:
Engels: kettledrummer
Nederlands: paukenist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|