Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meisiekind
meisiekind [boodskap #131088] Di, 28 April 2020 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meisiekind
Afbreking: mei•sie•kind
Samestelling: meisie + kind


Selfstandige naamwoord: meisiekind
Meervoud: meisiekinders
Verkleinwoord: meisiekindjie
Meervoud van verkleining: meisiekindjies

Betekenis:
• 'n Meisie; jong dogter; dogterkind.

Gebruik:
• Dit is nie net meisiekinders wat kan klets nie, seuns ly ook met tye aan die siekte.

Antoniem:
• seunskind

Vertaling:
Engels: girl child
Nederlands: meisje kind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: matriekafskeid
Volgende onderwerp: poukslaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:29:15 MGT 2024