Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wildreservaat
wildreservaat [boodskap #131086] Di, 28 April 2020 11:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wildreservaat
Afbreking: wild•re•ser•vaat
Samestelling: wild + reservaat


Selfstandige naamwoord: wildreservaat
Meervoud: wildreservate
Verkleinwoord: wildreservaatjie
Meervoud van verkleining: wildreservaatjies

Betekenis:
• 'n Gebied waar wildlewe in stand gehou word vir bewaring, toerisme of jag.

Gebruik:
• Ons is op soek na die Groot Vyf in die Pilanesberg-wildreservaat.

Sinoniem:
• wildpark

Vertaling:
Engels: game reserve, wildlife refuge, wildlife sanctuary
Nederlands: wildreservaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorspelbaar
Volgende onderwerp: matriekafskeid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:33:54 MGT 2024