heimwee [boodskap #131081] |
Di, 28 April 2020 07:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heimwee
Afbreking: heim•wee
Selfstandige naamwoord: heimwee
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Verlange of weemoed na die geborgenheid en sekerheid van die bekende.
Gebruik:
• Haar nuwe verblyf was goed ingerig, tóg was daar heimwee na haar ou tuiste in haar hart.
Sinoniem:
• nostalgie
Afgelei:
• heimweegevoel
• heimweeverdriet
• heimweewekkend
Spelfout:
• heimweë
Vertaling:
Engels: homesickness, nostalgia
Duits: Heimweh
Nederlands: heimwee
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|