skooltas [boodskap #131073] |
Ma, 27 April 2020 11:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skooltas
Afbreking: skool•tas
Samestelling: skool + tas
Selfstandige naamwoord: skooltas
Meervoud: skooltasse
Verkleinwoord: skooltassie
Meervoud van verkleining: skooltassies
Betekenis:
• 'n Tas om skool toe te neem, gewoonlik met boeke, skyfbehoeftes en 'n kosblik.
Gebruik:
• 'n Skooltas met al die boeke daarin moet nie swaarder as 10% van 'n leerder se gewig weeg nie.
Vertaling:
Engels: school bag
Nederlands: schooltas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|