Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » malva
malva [boodskap #131072] Ma, 27 April 2020 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Malva.
'n Malva.
malva
Afbreking: mal•va


Selfstandige naamwoord: malva
Meervoud: malvas
Verkleinwoord: malvatjie
Meervoud van verkleining: malvatjies

Betekenis:
• Kruidagtige plant met dik blare en kelkvormige blomme.

Gebruik:
• Die malva is 'n immergroen plant wat inheems is aan Suider-Afrika en bestand is teen hitte en droogte, maar nie teen swaar ryp nie.

Afgelei:
• malvablaar
• malvasoorte

Vertaling:
Engels: geranium, mallow
Nederlands: malve, kaasjeskruid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleuter
Volgende onderwerp: skooltas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:36:08 MGT 2024