kleuter [boodskap #131071] |
Ma, 27 April 2020 09:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleuter
Afbreking: kleu•ter
Selfstandige naamwoord: kleuter
Meervoud: kleuters
Verkleinwoord: kleutertjie
Meervoud van verkleining: kleutertjies
Betekenis:
• 'n Jong kind in die leeftyd van vier tot ses jaar.
Gebruik:
• Die kleuter jaag met sy driewiel deur die huis.
Afgelei:
• kleuterjare
• kleuterklas
• kleuterleeftyd
• kleuteronderwys
• kleuterskool
• kleutertuin
Vertaling:
Engels: toddler, preschooler, preschool child
Nederlands: kleuter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|