balju [boodskap #131070] |
Ma, 27 April 2020 09:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
balju
Afbreking: bal•ju
Selfstandige naamwoord: balju
Meervoud: balju's
Verkleinwoord: balju'tjie
Meervoud van verkleining: balju'tjies
Betekenis:
• Hofamptenaar verantwoordelik vir die betekening van dokumente soos dagvaardings, kennisgewings, lasbriewe en opdragte, asook die uitvoering van uitsprake en bevele.
Gebruik:
• 'n Balju verteenwoordig die siviele regstelsel en is nie by kriminele regspleging betrokke nie.
Afgelei:
• baljuskap
• baljuveiling
Vertaling:
Engels: sheriff, bailiff
Nederlands: sheriff
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|