Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ligtekooi
ligtekooi [boodskap #131063] So, 26 April 2020 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ligtekooi
Afbreking: lig•te•kooi


Selfstandige naamwoord: ligtekooi
Meervoud: ligtekooie

Betekenis:
• (argaïes) 'n Vrou van losse sedes.

Gebruik:
• Sy is 'n regte ligtekooi.

Sinoniem:
• flerrie
• hoer
• prostituut

Vertaling:
Engels: courtesan, prostitute
Nederlands: lichtekooi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eerbiedig
Volgende onderwerp: prostituut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 00:19:12 MGT 2024