kadet [boodskap #131005] |
Vr, 24 April 2020 11:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kadet
Afbreking: ka•det
Selfstandige naamwoord: kadet
Meervoud: kadette
Verkleinwoord: kadetjie
Meervoud van verkleining: kadetjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat militêre oriëntering of opleiding ondergaan.
Gebruik:
• Hy is aangewys as die kadet wat 'n geweer die vinnigste uitmekaar kon haal en weer terugsit.
Afgelei:
• kadetoffisier
• kadetkorps
• kadetorkes
• skoolkadet
Vertaling:
Engels: cadet
Nederlands: cadet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|