|
Re: aanhegsels - eggs.JPG (0/1) [boodskap #1468 is 'n antwoord op boodskap #1447] |
Sa, 26 Julie 2003 13:34 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn"
:
: Hey Toobs!!
---
Kan ook niks vir jou wegsteek nie. :-(
Nee, die xyl maak eers die einde van die maand
klaar. sy's klaar baie kwaad want hulle het vir
haar 'n, soos sy dit noem "Snot - en - trane"
party gereel en sy wil dit nou nie gehad het nie.
Die bestuursraad sal almal daar wees so, yours
truelly sal seker ook na die snot en trane moet
gaan, al is dit net om my cholestrol te gaan
opjaag.
lekker om julle hier te sien, destyds was daar nie
eintlik hier aan die gang nie en het nooit hier
gekom nie. maar nou ja, hier kan mens seker 'n
gesprek voer sonder dat jy aangeval word.
sien weer later, julle kuier lekker laat hier nê,
julle kan net so wel op IRC gaan en daar gaan
gesels.
---
|
|
|