Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonate
sonate [boodskap #130996] Do, 23 April 2020 15:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonate
Afbreking: so•na•te


Selfstandige naamwoord: sonate
Meervoud: sonates
Verkleinwoord: sonatetjie
Meervoud van verkleining: sonatetjies

Betekenis:
• 'n Musiekstuk vir een of enkele instrumente.

Gebruik:
• Telemann het talle sonates gekomponeer.

Antoniem:
• kantate
• sangstuk

Vertaling:
Engels: sonata
Nederlands: sonate

Nota:
• Van Italiaans sonata.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekologies
Volgende onderwerp: priester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 02:29:07 MGT 2024