Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolonoskopie
kolonoskopie [boodskap #130991] Do, 23 April 2020 14:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kolonoskopie word uitgevoer.
'n Kolonoskopie word uitgevoer.
kolonoskopie
Afbreking: ko•lo•no•sko•pie


Selfstandige naamwoord: kolonoskopie
Meervoud: kolonoskopieë

Betekenis:
• Die ondersoek van die dikderm (kolon) met behulp van 'n kolonoskoop.

Gebruik:
• 'n Kolonoskopie is 'n visuele inspeksie van die dikderm waartydens vergroeisels wat moontlik tot kanker kan lei terselfdertyd verwyder word.

Hiperoniem:
• endoskopie

Vertaling:
Engels: colonoscopy
Nederlands: coloscopie, colonoscopie, colonscopie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolporteur
Volgende onderwerp: inwendig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 02:28:09 MGT 2024