kolporteur [boodskap #130990] |
Do, 23 April 2020 14:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kolporteur
Afbreking: kol•por•teur
Selfstandige naamwoord: kolporteur
Meervoud: kolporteurs
Verkleinwoord: kolporteurtjie
Meervoud van verkleining: kolporteurtjies
Betekenis:
• 'n Reisende smous, veral van godsdienstige publikasies.
Gebruik:
• Verwoerd se pa was 'n kolporteur van die NG Kerk in Brandfort in die Oranje-Vrystaat.
Afgelei:
• kolporteer (ww.)
• kolportasie
Vertaling:
Engels: colporter, colporteur
Nederlands: colporteur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|