beaam [boodskap #130989] |
Do, 23 April 2020 14:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beaam
Afbreking: be•aam
Werkwoord: beaam
Verlede tyd: het beaam
Betekenis:
• Bevestig dat 'n mens saamstem / dit eens is met iets.
Gebruik:
• Pasop vir raadgewers wat alles beaam wat jy sê.
Sinoniem:
• bevestig
• instem
• saamstem
Vertaling:
Engels: to assent, approve, corroborate, say ditto to
Nederlands: beamen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|