slimkop [boodskap #130988] |
Wo, 22 April 2020 07:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slimkop
Afbreking: slim•kop
Samestelling: slim + kop
Selfstandige naamwoord: slimkop
Meervoud: slimkoppe
Verkleinwoord: slimkoppie
Meervoud van verkleining: slimkoppies
Betekenis:
• Iemand wat baie slim is. Persoon wat intelligent en snel van begrip is.
Gebruik:
• Jy is reg. Jou ou slimkop!
Sinoniem:
• genie
• slimmerd
Antoniem:
• domkop
Vertaling:
Engels: smart person
Nederlands: slimmerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|