afleweraar [boodskap #130985] |
Di, 21 April 2020 19:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afleweraar
Afbreking: af•le•we•raar
Samestelling: aflewer + -raar
Selfstandige naamwoord: afleweraar
Meervoud: afleweraars
Verkleinwoord: afleweraartjie
Meervoud van verkleining: afleweraartjies
Betekenis:
• Iemand wat produkte aflewer.
Gebruik:
• Hy werk as afleweraar by 'n onderneming wat kosbestellings by restaurante afhaal en dit by kliënte se huise aflewer.
Sinoniem:
• bode (afleweraar van boodskappe en posstukke)
• stuurjonge
Afgelei:
• pizza-afleweraar
Vertaling:
Engels: deliverer, delivery service
Nederlands: afleveraar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|