ontvries [boodskap #130983] |
Di, 21 April 2020 17:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontvries
Afbreking: ont•vries
Werkwoord: ontvries
Verlede tyd: het ontvries
Betekenis:
• Die temperatuur verhoog sodat ys smelt.
Gebruik:
• Haal die vleis uit die vrieskas sodat dit kan ontvries.
Sinoniem:
• ontdooi
Vertaling:
Engels: to unfreeze
Nederlands: ontvriezen
Byvoeglike naamwoord: ontvries
Attributief: ontvriesde
Betekenis:
• Wat nie meer gevries is nie.
Gebruik:
• Die ontvriesde vleis sal vrot word.
Sinoniem:
• ontdooi
Vertaling:
Engels: unfrozen
Nederlands: ontdooid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|