ghitaar [boodskap #130979] |
Di, 21 April 2020 11:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ghitaar
Afbreking: ghi•taar
Selfstandige naamwoord: ghitaar
Meervoud: ghitaars, ghitare
Verkleinwoord: ghitaartjie
Meervoud van verkleining: ghitaartjies
Betekenis:
• 'n Musiekinstrument, gewoonlik met ses snare, wat met die vingers of 'n plektrum bespeel word.
Gebruik:
• Hy speel 'n deuntjie op sy ou ghitaar.
Wisselvorm:
• kitaar
Afgelei:
• ghitaarbegeleiding
• ghitaarkas
• ghitaarmusiek
• ghitaarslag
• ghitaarspeelster
• ghitaarspel
• ghitaarspeler
Vertaling:
Engels: guitar
Nederlands: gitaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|